Soos die doods Engel, daagliks huisbesoek doen in ons gemeenskap, en dag na dag n geliegde uit ons gesin weg neem. 

Is daar maar net 3 vertroosende woorde wat na gedagte kom.Geloof! Vir n beter vandag. Hoop! vir n beter more. Liefde! Vir elke omblik tussenin.

Ja, die haartseer hardloop diep en niemand kan dit verstaan, of verlig nie. En as dit nie genoeg is nie, is daar nog n opsie. Want God, is nie mens nie.

En al ken jy hom nie, maar hy ken jou en hy het plek vir jou en spesiaale medisyne vir die seer wat ons nou daagliks ondervind.En nes die doods Engel elke dag ons gemeenskap besoek, besoek God ook.

Hy belowe nie n maklike lewe nie, maar hy belowe die volgende:

God die Vader:
die voorsiener
God die Seen:
my vreedge
God die Heilige gees:
die bewaarde.

Amen

Written by Lurika Fisher