Hulle het mos gese 20 plenty
But toe word 2020 mos
Internationally en locally trendy

Australian fires ini bos
Diere was skarrel vir kos
Prince Harry en Megan Markle
Quit die royal family met ‘n sparkle

Onskuldige dogterjie word geskiet
Ocean View gedompel in verdriet
Mense Word gearresteer
en sekere Individuals word bekeer.

Kobe Bryant se helicopter val uit die lug
Dit gee vir hom en sy dogter ewige rus
George Floyd, vermoor deur die polisie manne
Staan Gereed in getalle.

Covid-19 is toe nooit ‘n thing of the past
Eerder versprei dit nou very fast
Children, youngsters en elderly die
and families say forever goodbye.

This Poem is written by the beautifully talented, Lorimar Overmeyer