BBM : GABRIEL x SPINNEKOP x STATIC TWIST!!!

MOMENTUM is een van dai tracks wat jou week die regte rigting gan in stuur. RB kom met dai KLAS production deur om dai HipHop feel constant te hou regdeur die track met die Super Mcees.

Kry Momentum hier : https://soundcloud.com/user-438168759/rb-momentum